SAID onttrek loonaanbod; vakbond woedend

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Vakbonde eis verhogings van 7 persentasiepunte méér as die inflasiekoers.
Vakbonde eis verhogings van 7 persentasiepunte méér as die inflasiekoers.

Die Vereniging van Staatsamptenare (VSA) oorweeg dit om sy staking by die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) te hervat.

Die VSA is briesend nadat die SAID ’n aanbod teruggetrek het om R430 miljoen ekstra te voorsien vir beter salarisse.

Die VSA het verlede week sy staking opgeskort om die SAID kans te gee om op sy eise te reageer. Die VSA dring aan op ’n verhoging teen die verbruikersprysinflasie plus nog sewe persentasiepunte. Die SAID het aanvanklik geen verhoging aangebied nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.45
-1.6%
Rand - Pond
19.83
-1.0%
Rand - Euro
16.72
-0.6%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-1.7%
Goud
1,778.99
-1.3%
Silwer
20.26
-2.7%
Palladium
2,159.00
-3.1%
Platinum
937.50
-3.0%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
64,022
+0.0%
Alle aandele
70,741
+0.0%
Hulpbronne 10
63,315
-1.2%
Industriële 25
86,967
+0.5%
Finansiële 15
16,154
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos