SAID soek nou dié klein sake se bloed

akkreditasie
Ed Kieswetter, kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens.    Foto: Elvira Wood
Ed Kieswetter, kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens. Foto: Elvira Wood
Elvira Wood

Jan Taks gaan klein ondernemings vasvat wat lekker sake met die regering doen en dan nie hul belasting betaal nie.

Johnstone Makhubu, hoofbeampte vir belastinginvordering by die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID), het vandeesweek op die jaarlikse Tax Indaba gesê talle klein tot middelslagondernemings (KMO’s) verskaf goedere en dienste aan die regering, maar onderverklaar hul inkomste.

Die fokus op KMO’s is een van die maniere wat die SAID wil inspan om die belastinggaping van tussen R200 miljard en R350 miljard te verklein.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.60
+1.1%
Rand - Pond
20.07
+0.6%
Rand - Euro
16.94
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.83
+1.1%
Rand - Jen
0.13
+1.6%
Goud
1,767.22
-1.6%
Silwer
23.32
-0.9%
Palladium
2,076.50
-3.1%
Platinum
1,060.26
-0.1%
Brent-ruolie
84.00
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos