Sakdoeke en leerdasse só mooi, mens wil dit eet!

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dévan Swanepoel, medestigter van Weef, wat benewens leerdasse ook sakdoeke uit pynappelleer (oftewel Piñatex®) maak.
Dévan Swanepoel, medestigter van Weef, wat benewens leerdasse ook sakdoeke uit pynappelleer (oftewel Piñatex®) maak.

Die sakdoek – oftewel pocket square – wat in die bosak van Dévan Swanepoel se baadjie pryk, voel soos sagte leer, maar die gladde stukkie lap was eens die harde, stekelrige blare van ’n pynappel.

Swanepoel, medestigter van Weef, het onlangs begin eksperimenteer met Piñatex®, ’n materiaal wat ontwikkel word deur die vesel uit pynappelblare te onttrek.

Die metode word al sedert die 1990’s in die Filippyne gebruik as ’n alternatief vir leer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.97
+0.2%
Rand - Pond
20.33
-0.1%
Rand - Euro
17.56
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.36
+0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,753.60
+0.2%
Silwer
21.29
+0.1%
Palladium
1,863.45
+1.3%
Platinum
1,009.72
+0.4%
Brent-ruolie
83.03
-0.2%
Top-40
66,816
0.0%
Alle aandele
73,128
0.0%
Hulpbronne 10
71,369
0.0%
Industriële 25
88,068
0.0%
Finansiële 15
16,117
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos