Deel

Sakesektor begin brul oor staatsverval

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
David Ansara, uitvoerende hoof van die Vryemarkstigting: “Die maatskaplike verdrae wat die Ramaphosa-administrasie voorsien het, het nie gewerk nie”. Foto:
David Ansara, uitvoerende hoof van die Vryemarkstigting: “Die maatskaplike verdrae wat die Ramaphosa-administrasie voorsien het, het nie gewerk nie”. Foto:

Die grootbase van genoteerde maatskappye se frustrasie met die regering is besig om oor te kook.

Sakeleiers is al dikwels gekritiseer omdat hulle nie uitpraat oor die regering se mislukkings nie, maar die afgelope weke het verskeie maatskappybase gewaarsku dat die verwaarlosing van vervoernetwerke, swak dienslewering en korrupsie ’n kritieke punt bereik het.

Maandag het Ralph Mupita, hoof van MTN, gesê beurtkrag, power logistieke infrastruktuur en korrupsie kan Suid-Afrika in ’n mislukte staat verander.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
+1.1%
Palladium
1,460.24
-1.2%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos