SAL beklink vennootskappe links en regs

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) het vennootskappe met Emirates en die Keniaanse Lugdiens beklink wat passasiers meer toegang tot bestemmings deur middel van verbindingsvlugte met slegs een vliegkaartjie gee. Foto: Getty Images
Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) het vennootskappe met Emirates en die Keniaanse Lugdiens beklink wat passasiers meer toegang tot bestemmings deur middel van verbindingsvlugte met slegs een vliegkaartjie gee. Foto: Getty Images

Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) het pas twee vennootskappe onderteken wat passasiers toegang tot beter dienste in Afrika en die Midde-Ooste sal gee.

Die SAL sê in ’n verklaring dat hy ’n memorandum van samewerking met Kenya Airways beklink het. Die twee lugdienste gaan nouer saamwerk en “strategies hul bedrywighede aanpas om beter dienste as hul mededingers op die vasteland te lewer”.

Daarboonop het die SAL ook Woensdag sy ou ooreenkoms met Emirates Airways hervat.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 122/3
India 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.39
+0.9%
Rand - Pond
20.95
+0.8%
Rand - Euro
17.45
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.08
+0.7%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,816.48
+0.1%
Silwer
23.72
+1.0%
Palladium
1,893.50
-0.6%
Platinum
993.00
+0.8%
Brent-ruolie
87.51
+1.2%
Top-40
69,133
+1.3%
Alle aandele
75,779
+1.1%
Hulpbronne 10
75,131
+0.8%
Industriële 25
96,371
+2.2%
Finansiële 15
15,226
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos