SAL se vliegtuie oud, sê hoof

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die SAL beskik tans net oor agt vliegtuie ná die afloop van sy sakereddingsproses en sê hulle is te oud en duur om vir internasionale roetes te bedryf wat die lugdiens oor ’n jaar of twee wil hervat. Foto: Getty Images
Die SAL beskik tans net oor agt vliegtuie ná die afloop van sy sakereddingsproses en sê hulle is te oud en duur om vir internasionale roetes te bedryf wat die lugdiens oor ’n jaar of twee wil hervat. Foto: Getty Images

Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) sal ’n meer moderne vloot vliegtuie benodig as hy ná die Covid-pandemie op roetes buite Afrika mededingend wil wees.

So sê Thomas Kgokolo, tussentydse uitvoerende hoof van die SAL, wat Woensdag aan ’n paneelbespreking deelgeneem het.

Die staatslugdiens het in die verlede inkomste op roetes tussen Suid-Afrika en stede soos Londen en Frankfurt gegenereer, maar sy verouderde vloot Airbus SE-vliegtuie het enorme bedryfskoste wat beteken hy sal nie op dié roetes wins kan maak nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.20
+0.9%
Rand - Pond
20.70
+0.8%
Rand - Euro
17.24
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.01
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,841.84
+0.1%
Silwer
24.24
+0.4%
Palladium
2,055.04
+2.6%
Platinum
1,049.12
+2.2%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,473
-0.1%
Alle aandele
76,122
-0.1%
Hulpbronne 10
77,233
+0.3%
Industriële 25
95,436
-0.2%
Finansiële 15
15,110
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos