SAL sit steeds met R310 m. van Mango se geld

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mango is al sedert einde Julie in sakeredding en het sedertdien alle vlugte gestaak.  Foto: Fin24
Mango is al sedert einde Julie in sakeredding en het sedertdien alle vlugte gestaak. Foto: Fin24

Mango, die laekostefiliaal van die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL), wag nou nog vir R310 miljoen wat aan hom beloof is en dreig die SAL nou met regstappe.

Sipho Sono, sakereddingspraktisyn van Mango, het in sy jongste verslag oor vordering met die lugdiens se sakereddingsproses gesê die SAL sit steeds ná maande op R310 miljoen van die beloofde R399 miljoen wat die staat as reddingsboei aan Mango beloof het.

Die SAL sê egter nadat hy die aanvanklike betaling van R89 miljoen aan Mango gemaak het, het die departement van openbare ondernemings aan hom gesê die res van die geld mag nie oorbetaal word aan Mango nie, omdat dit aan sekere vereistes onderworpe is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 284/10 & 259/3
India 416/10 & 245/10
Rand - Dollar
16.35
-0.1%
Rand - Pond
19.79
-0.2%
Rand - Euro
17.05
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.23
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,808.82
-0.1%
Silwer
19.98
+0.4%
Palladium
1,934.00
-1.6%
Platinum
887.00
-0.6%
Brent-ruolie
111.63
+2.3%
Top-40
60,902
+2.1%
Alle aandele
67,025
+2.0%
Hulpbronne 10
63,634
+3.8%
Industriële 25
81,244
+1.2%
Finansiële 15
14,837
+1.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos