SAL: Takatso ‘onderhandel’ nog oor sy verkryging

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Gidon Novick, uitvoerende hoof van Takatso.
Gidon Novick, uitvoerende hoof van Takatso.

Vyf maande sedert dit met groot fanfare aangekondig is dat die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) ’n private belegger kry, is daar nog geen aanduiding wanneer dié transaksie voltrek gaan word nie.

Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings, het op 6 Junie bekend gemaak dat ’n konsortium bekend as Takatso ’n belang van 51% in die SAL wil koop.

Gevra of dié transaksie nog voortgaan, het Gidon Novick, uitvoerende hoof van Takatso, net bevestig “onderhandelinge met die departement van openbare ondernemings duur voort”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 24/1
India 0
besig om te laai... Regstreeks
Afghanistan 122/2
Netherlands 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
-0.0%
Rand - Euro
17.13
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos