SAL vlieg skaars weer, nou betoog werknemers

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) se terugbetalingsafdeling is oorweldig met die aantal oproepe.  Foto: Gallo Images
Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) se terugbetalingsafdeling is oorweldig met die aantal oproepe. Foto: Gallo Images

Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) is reeds weer in ’n penarie omdat sy werknemers begin betoog het. Verskeie ander probleme kan ook die lugdiens knou en passasiers frustreer.

Vimla Maistry, woordvoerder van die SAL, het Dinsdag aan Netwerk24 bevestig dat ’n groep werknemers verbonde aan die Suid-Afrikaanse Kajuitpersoneelvereniging (Sacca) en die metaalwerkersvakbond Numsa begin betoog het buite die SAL se hoofkantoor in Johannesburg.

Dié werkers is ontevrede met hul nuwe vergoedingspakkette, wat ’n aansienlike salarisvermindering behels, asook die “swak werkomstandighede” en versuim van die bestuur om gehoor te gee aan hul besware.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.82
+1.4%
Rand - Pond
21.07
+1.1%
Rand - Euro
17.95
+1.2%
Rand - Aus dollar
11.22
+1.6%
Rand - Jen
0.14
+1.5%
Goud
1,772.16
-0.6%
Silwer
22.33
+0.0%
Palladium
1,754.50
+0.5%
Platinum
940.50
+0.5%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,450
-0.5%
Alle aandele
70,956
-0.3%
Hulpbronne 10
67,429
-0.6%
Industriële 25
93,599
-0.4%
Finansiële 15
13,870
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos