SAL vlieg weer, maar nou het politici slim planne

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Suid-Afrikaanse Lugdiens het Donderdag sy eerste passasiersvlugte in byna twee jaar onderneem.
Die Suid-Afrikaanse Lugdiens het Donderdag sy eerste passasiersvlugte in byna twee jaar onderneem.

Die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party (SAKP) is hoogs opgewonde oor die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) se hervatting van vlugte Donderdag, maar wil hê dit moet arm mense dien.

Die SAKP sê Donderdag in ’n verklaring die SAL speel ’n kernrol in die vervoer van mense, veral arm mense, in die land oor lang afstande. En as hy dit nie doen nie, dan moet hy begin om dit te doen.

Die paaie is bloot te gevaarlik, reken die SAKP, en lugvervoer behoort toeganklik te wees vir almal, met die staatslugdiens wat ’n kernrol moet speel in die voorsiening van lugvervoer aan die armste mense.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.52
+0.1%
Rand - Pond
21.10
+0.1%
Rand - Euro
17.58
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.15
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Goud
1,811.77
-0.1%
Silwer
23.43
-0.2%
Palladium
1,892.50
-0.6%
Platinum
979.00
-0.7%
Brent-ruolie
87.51
+1.2%
Top-40
68,282
0.0%
Alle aandele
74,956
0.0%
Hulpbronne 10
74,510
0.0%
Industriële 25
94,294
0.0%
Finansiële 15
15,338
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos