Safari se neute, grondboontjies onttrek oor salmonella

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Salmonella is in sekere pakkies grondboontjies-en-rosyntjies gevind en hoewel produkte vernietig moes word, het van dit steeds op die winkelrakke beland.
Salmonella is in sekere pakkies grondboontjies-en-rosyntjies gevind en hoewel produkte vernietig moes word, het van dit steeds op die winkelrakke beland.

Sakkies grondboontjies met rosyntjies en kasjoeneute van die Safari-handelsmerk wat met salmonella besmet is, is nog in winkels te koop.

Salmonella is ’n groep bakterieë wat onder meer braking, diarree en maagkrampe kan veroorsaak. In kwesbare mense kan dit ook tot hospitalisering en die dood lei.

Verbruikers moet na die vervaldatum van twee produkte kyk om seker te maak hulle eet nie die besmette produkte nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 0
Zimbabwe 289/5
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.43
-0.3%
Rand - Pond
20.98
+0.0%
Rand - Euro
17.57
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,812.87
-0.4%
Silwer
22.92
-0.5%
Palladium
1,902.20
+1.3%
Platinum
975.33
-0.1%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,126
-1.1%
Alle aandele
74,810
-1.0%
Hulpbronne 10
74,357
-0.5%
Industriële 25
94,096
-1.5%
Finansiële 15
15,295
-1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos