Santam se wins deur vloede in KZN geraak

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Santam se wins gaan, weens onder meer die uitwerking van die vloede in KwaZulu-Natal vroeër vanjaar, na verwagting daal.

Die korttermynversekeraar verwag sy wesensverdienste per aandeel gaan in die halfjaar tot einde Junie met tussen 43% en 62% daal. Dit gaan tussen 327c en 491c beloop vergeleke met die ooreenstemmende halfjaar toe dit 863c beloop het.

Dit word aan die laer wins toegeskryf wat uit versekering verdien is en sy beleggingsinkomste wat ook laer is. Hoewel die winsmarge uit versekering positief is, is dit onder die teiken wat op langtermyn behaal is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
India (w) 181/4
Malaysia (w) 6/1
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
18.02
+0.3%
Rand - Pond
20.17
-0.0%
Rand - Euro
17.67
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.61
-0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,662.76
+0.1%
Silwer
19.40
+1.9%
Palladium
2,188.00
+1.0%
Platinum
867.00
+0.3%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,264
-0.2%
Alle aandele
63,612
-0.2%
Hulpbronne 10
60,147
-0.1%
Industriële 25
77,106
-0.4%
Finansiële 15
13,797
+0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos