Deel

Shoprite laat rekords spat met dividend, markaandeel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Shoprite-groep sê in die boekjaar het sy klante wat sy lojaliteitsprogram Xtra Savings gebruik, R9,4 miljard bespaar deur afslag op pryse. Foto: Verskaf
Die Shoprite-groep sê in die boekjaar het sy klante wat sy lojaliteitsprogram Xtra Savings gebruik, R9,4 miljard bespaar deur afslag op pryse. Foto: Verskaf

’n Rekordjaar vir die Shoprite-groep wat tot ’n rekord-markaandeel en -dividend gelei het. So het Pieter Engelbrecht, uitvoerende hoof van die groep, Dinsdag aan beleggers oor die groep se resultate gesê.

Hy het ook die sluier gelig oor groeiplanne in die lopende boekjaar met ’n rekordgetal winkels wat geopen gaan word, uitgesluit winkels wat by Massmart gekoop is.

Die inkomste het in die pas afgelope boekjaar wat tot die eerste week in Julie geduur het, met 9,6% tot R184,1 miljard gestyg.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
17.80
-0.0%
Rand - Pond
21.95
+0.6%
Rand - Euro
19.29
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.90
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Platinum
991.29
+1.1%
Palladium
1,465.87
-0.8%
Goud
1,969.32
-0.6%
Silwer
24.07
+0.7%
Brent-ruolie
79.27
+1.3%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos