Deel

Shoprite lek sy lippe af vir verkope van R200 mjd.

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Usave-winkel wat in verskepingshouers ingerig is.
’n Usave-winkel wat in verskepingshouers ingerig is.

Die Shoprite-groep gaan dalk vanjaar vir die eerste keer verkope van R200 miljard behaal.

Só reken Pieter Engelbrecht, uitvoerende hoof van die kleinhandelaar wat Shoprite, Checkers, Usave, OK en MediRite insluit, in die lig van verkope van R91,1 miljard vir die ses maande tot 2 Januarie 2022, die eerste helfte van die groep se boekjaar.

Engelbrecht sê dit is merkwaardig dat die groep se verkope in dubbelsyfers (10%) gestyg het, maar óók dat die bruto wins in dubbelsyfers (10,1%) tot R22 miljard gegroei het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.16
+0.8%
Rand - Pond
22.38
+0.3%
Rand - Euro
19.79
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.23
-0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Platinum
988.68
+1.7%
Palladium
1,444.12
+2.7%
Goud
1,975.54
+0.3%
Silwer
22.94
-0.2%
Brent-ruolie
76.69
+1.8%
Top-40
69,757
0.0%
Alle aandele
75,243
0.0%
Hulpbronne 10
65,777
0.0%
Industriële 25
101,692
0.0%
Finansiële 15
15,282
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos