Shoprite verkoop amper 50% meer drank danksy opheffing van verbod

akkreditasie
Die Shoprite-groep maak sy resultate op 8 Maart bekend.
Die Shoprite-groep maak sy resultate op 8 Maart bekend.

Suid-Afrikaners het die afgelope feestyd heerlik weggelê aan drank – en Shoprite ’n rede gegee om te glimlag.

Die kleinhandelgroep, wat ook Checkers, OK, House & Home en LiquorShop besit, het ’n stewige hupstoot gekry omdat drankverkope nie dié skoolvakansie aan enige perke onderhewig was, soos in die vorige jaar, nie.

Drankverkope het met 49,8% teenoor die vorige jaar gestyg. In die ses maande was drankwinkels op 48 handelsdae gesluit (toe drank net Maandae tot Donderdae verkoop kon word), teenoor 79 dae in dieselfde tydperk van die vorige boekjaar.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.82
+0.1%
Rand - Pond
19.87
-0.1%
Rand - Euro
16.82
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.24
-0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,857.99
+0.6%
Silwer
22.02
+1.2%
Palladium
2,023.97
+2.7%
Platinum
970.37
+1.2%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,695
+1.1%
Alle aandele
68,324
+1.1%
Hulpbronne 10
74,543
+2.8%
Industriële 25
72,874
-0.1%
Finansiële 15
15,950
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos