Sipho Pityana hof toe ‘oor Maria Ramos keer dat hy Absa-voorsitter word’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Maria Ramos het volgens Sipho Pityana ‘vals bewerings van seksuele teistering as wapen’ teen hom ingespan.
Maria Ramos het volgens Sipho Pityana ‘vals bewerings van seksuele teistering as wapen’ teen hom ingespan.

Dit wil proe soos suur druiwe, maar die voorsitterskap van die Absa-groep is in omstredenheid gedompel nadat Sipho Pityana die Reserwebank hof toe sleep omdat hy nie aangestel is nie.

Pityana is ’n direksielid van die Absa-groep en hy voer aan hy was die direksie se duidelike keuse as nuwe voorsitter.

Hy was voorheen redelik bekend as president van Business Unity South Africa (Busa).

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 64/1
India A 0
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10
West Indies 69/1
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.15
+0.3%
Rand - Pond
21.59
-0.2%
Rand - Euro
18.35
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.4%
Rand - Jen
0.14
-0.5%
Goud
1,796.74
+0.7%
Silwer
22.93
+0.1%
Palladium
1,762.29
-2.1%
Platinum
949.75
-1.7%
Brent-ruolie
73.44
+1.0%
Top-40
63,604
+0.0%
Alle aandele
69,988
-0.0%
Hulpbronne 10
65,947
+0.6%
Industriële 25
93,485
-0.4%
Finansiële 15
13,453
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos