Sitrus en mynbou help Grindrod

akkreditasie
Die vervoerband by Grindrod se Matola-steenkooleindpunt by Maputo in Mosambiek.  Foto: Grindrod
Die vervoerband by Grindrod se Matola-steenkooleindpunt by Maputo in Mosambiek. Foto: Grindrod

Sterk sitrus- en mynbou-uitvoer het die logistieke groep Grindrod in sy halfjaar tot einde Junie aangehelp.

Maar hy moes afskrywings en voorsienings van R75,7 miljoen doen weens die terreur in Noord-Mosambiek, wat hom genoop het om in April halt te roep met sy bedrywighede as deel van die aardgasontwikkelings daar.

Grindrod is nog in die proses om sy brandstof- en motorvoertuigvervoer-ondernemings te verkoop, en daarvoor moes hy klandisiewaarde en bates van R260,9 miljoen afskryf.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos