SOE sak toe op Gupta-verbonde diamantmaatskappy

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie.  Foto: Unsplash
Ter illustrasie. Foto: Unsplash

Die Spesiale Ondersoekeenheid (SOE) het Donderdag ’n klopjag op ’n diamantmaatskappy wat aan die Guptas verbonde is en gemeenskappe in die Richtersveld se diamante teen ’n appel en ’n ei verkoop het, uitgevoer.

Die klopjag, saam met die Valke, is deel van die SOE se ondersoek na korrupsie by die staat se mynmaatskappy en diamantverkoper, Alexkor.

Pres. Cyril Ramaphosa het vroeër die SOE opdrag gegee en bemagtig om ’n omvattende ondersoek na Alexkor van stapel te stuur.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
17.74
+0.6%
Rand - Pond
20.13
+0.3%
Rand - Euro
17.49
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.7%
Goud
1,703.28
+0.2%
Silwer
20.97
+1.3%
Palladium
2,289.00
+2.9%
Platinum
916.00
+1.3%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
57,850
0.0%
Alle aandele
64,227
0.0%
Hulpbronne 10
61,646
0.0%
Industriële 25
77,524
0.0%
Finansiële 15
13,816
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos