Soete sukses; sonder suiker

akkreditasie
Pieter du Plessis (links) en Viljoen de Kock, skeppers van Gudgu-stroop, besig om hul geheime suikervrye resep te verfyn.
Pieter du Plessis (links) en Viljoen de Kock, skeppers van Gudgu-stroop, besig om hul geheime suikervrye resep te verfyn.

Die resep waarmee die breinkinders van Gudgu Cordial meer as ’n halfmiljoen rand in prysgeld losgeslaan het, is ’n streng bewaarde geheim.

En so sal dit bly, want die skeppers, Pieter du Plessis (53) en Viljoen de Kock (46), roem hulle daarop dat dié stroop “nie daai aaklige nasmaak” het soos baie ander suikervrye produkte op die mark nie.

Gudgu – wat staan vir “goedheid uit die grond uit” – is uit nood gebore, want die duo moes in 2014 vinnig begin geld verdien nadat hulle teenspoed gehad het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.14
-0.2%
Rand - Pond
20.68
+0.2%
Rand - Euro
17.79
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.46
+0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.8%
Goud
1,753.10
-0.3%
Silwer
21.27
-0.9%
Palladium
1,854.14
-0.1%
Platinum
986.51
+0.3%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,364
-0.6%
Alle aandele
72,746
-0.6%
Hulpbronne 10
70,570
-1.2%
Industriële 25
87,228
-0.1%
Finansiële 15
16,274
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos