Deel

Spar doen nog stappe om kalmte te bring

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Spar-groep het verdere veranderings aangekondig om die storm te probeer bedaar wat ontstaan het weens bewerings van diskriminasie en ongewensde sakepraktyke. Foto: Argief
Die Spar-groep het verdere veranderings aangekondig om die storm te probeer bedaar wat ontstaan het weens bewerings van diskriminasie en ongewensde sakepraktyke. Foto: Argief

Die genoteerde Spar-groep het Maandag nog stappe aangekondig om stabiliteit te bring ná die storm wat die laaste maande oor die groep se topbestuur en sekere praktyke losgebars het.

Die uittrede van Brett Botten, uitvoerende hoof, is twee weke gelede aangekondig.

Botten word betrek by bewerings oor ongerymde lenings by die groep, het Business Day en Fin24 voorheen berig.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.09
+1.2%
Rand - Pond
22.23
+0.9%
Rand - Euro
19.60
+1.3%
Rand - Aus dollar
12.10
+1.1%
Rand - Jen
0.14
+0.7%
Platinum
984.71
-0.0%
Palladium
1,432.62
-0.7%
Goud
1,993.64
+1.2%
Silwer
23.07
+0.4%
Brent-ruolie
76.69
+1.8%
Top-40
70,066
+0.4%
Alle aandele
75,585
+0.5%
Hulpbronne 10
65,190
-0.9%
Industriële 25
102,646
+0.9%
Finansiële 15
15,424
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos