Deel

Staat bekyk Shein se goedkoop klere

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
SHEIN se webwerf in Suid-Afrika.
SHEIN se webwerf in Suid-Afrika.

Die gewilde Chinese aanlyn klerewinkel SHEIN is in die Suid-Afrikaanse regering se visier weens plaaslike klerewinkels en vakbonde se klagtes dat die maatskappy skuiwergate misbruik om klere spotgoedkoop die land in te bring.

SHEIN, wat van 2008 bestaan, verkoop klere aanlyn en verskeep dit na meer as 150 lande, waaronder Suid-Afrika.

Die e-handelaar verkoop klere teen ’n appel en ’n ei, soos denims teen so min as R279, bloese van onder R200 en rokke wat begin by R100 elk. Die klere vind veral byval by die jonger generasie modebewustes.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 229/4
Netherlands 0
besig om te laai... Regstreeks
Papua New Guinea 0
United States of America 234/7
besig om te laai... Regstreeks
Namibia 0
United Arab Emirates 252/4
besig om te laai... Regstreeks
Cameroon (w) 83/10
Sierra Leone (w) 57/1
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.0%
Rand - Euro
19.34
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.90
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
991.31
0.0%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos