Staatsdiens: Loongesprek op naaldpunt

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Vergaderings om loononderhandelings op te los het begin. Foto: Unsplash
Vergaderings om loononderhandelings op te los het begin. Foto: Unsplash

Vergaderings tussen die staat en vakbonde het Vrydagoggend begin in ’n poging om ’n dooiepunt in loononderhandelings op te los.

Dit volg op ’n vergadering verlede Vrydag waarop die staat nie enige verbetering wou aanbied op sy aanbod van ’n 2%-verhoging nie. Dié aanbod alleen sal die staatskas reeds R9 miljard ekstra kos, het tesourie-amptenare vroeër laat blyk.

As die dooiepunt nie opgelos word nie, bestaan die risiko dat ’n omvangryke staking in die staatsdiens kan begin. Die vorige twee groot stakings in die staatsdiens het groot ontwrigting veroorsaak, in 2007 en 2010, toe onderwysers by skole gestaak het en mediese personeel by hospitale onwettig gestaak het. Mediese personeel en die polisie word as noodsaaklike dienste beskou wat nie mag staak nie. ’n Algemene staking in die staatsdiens kan egter grootskaalse ongerief en ontwrigting vir inwoners skep wanneer amptenare by die departement van binnelandse sake of die departement van arbeid begin staak, wat tot nog langer rye by hul kantore kan lei.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.98
-0.2%
Rand - Pond
19.86
+0.4%
Rand - Euro
17.53
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.63
+0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,663.15
+0.1%
Silwer
18.97
+0.8%
Palladium
2,191.48
-0.6%
Platinum
862.95
-0.6%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,301
+0.7%
Alle aandele
63,625
+0.6%
Hulpbronne 10
59,676
-0.2%
Industriële 25
77,230
+0.6%
Finansiële 15
13,918
+1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos