Staking van byna 3 weke finaal by Massmart verby

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Makro het te midde van Swart Vrydag ’n staking getrotseer.
Makro het te midde van Swart Vrydag ’n staking getrotseer.

Ná 17 dae is die staking by Massmart verby en dit lyk of werknemers baie meer verloor het as wat hulle gewen het.

Die South African Consumer, Catering and Allied Workers Union (Saccawu) het op 19 November by Game, Builders en Makro begin staak. Vakbondlede wat gestaak het, sou van Maandagmiddag af terug werk toe keer.

Brian Leroni, Massmart se hoof van korporatiewe sake, het eers laatmiddag bevestig die mondelinge ooreenkoms is op skrif gestel en onderteken, waardeur die staking beëindig is. Hy sê dit was ’n uitdagende tyd vir almal “en ons is verheug” dat Saccawu-lede weer sal terugkeer werk toe.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 51/2
India 0
besig om te laai... Regstreeks
Afghanistan 163/2
Netherlands 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
-0.0%
Rand - Euro
17.13
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos