Standard Bank haal nuwe rekord met wins ná pandemie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Standard Bank se aantal kitsbanke in Suid-Afrika het met 11% tot 3 770 gedaal. Foto: Reuters
Standard Bank se aantal kitsbanke in Suid-Afrika het met 11% tot 3 770 gedaal. Foto: Reuters

Standard Bank het danksy die sterk herstel in kliënte se transaksies en ’n sterk styging in sy inkomste ’n rekordwins in die eerste helfte van sy boekjaar behaal.

Die totale inkomste van die bank in die halfjaar tot einde Junie het met 14% tot R62,1 miljard gestyg.

Volgens Sim Tshabalala, uitvoerende hoof van die bankgroep, het inkomste uit rente en transaksies asook bankkoste ook ’n nuwe rekord in die halfjaar bereik.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
17.84
+1.3%
Rand - Pond
20.20
-0.2%
Rand - Euro
17.54
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+1.2%
Goud
1,699.36
+2.3%
Silwer
20.69
+8.7%
Palladium
2,225.50
+2.7%
Platinum
904.00
+4.6%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,850
+0.8%
Alle aandele
64,227
+0.8%
Hulpbronne 10
61,646
+2.3%
Industriële 25
77,524
+0.2%
Finansiële 15
13,816
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos