Stééds tot R850 vir ’n Covid-19-toets: Hoekom bly dit so duur?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Covid-19-toetse beloop steeds sowat R850 en die Mededingingskommissie stel nou ondersoek in om te bepaal hoekom pryse nie al noemenswaardig gedaal het nie. Foto: Unsplash
Covid-19-toetse beloop steeds sowat R850 en die Mededingingskommissie stel nou ondersoek in om te bepaal hoekom pryse nie al noemenswaardig gedaal het nie. Foto: Unsplash

Ná amper twee jaar is die prys van peperduur Covid-19-toetse nog grotendeels onveranderd en die Mededingingskommissie ondersoek nou hoekom.

Die kommissie het Vrydag aan Netwerk24 bevestig dat hy ’n klagte ontvang het van die Raad op Mediese Skemas (RMS) en ondersoek instel om te bepaal hoekom die prys van polimeerkettingreaksie-toetse (PCR) vir die virus wat Covid-19 veroorsaak steeds by R850 per toets dobber.

Dit kom nadat Evelyn Wilson, DA-LP, onlangs aan dr. Joe Phaahla, minister van gesondheid, geskryf het om te vra hoekom die einste toetse nog so peperduur is wanneer soveel miljoene mense dit benodig.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.54
-1.0%
Rand - Pond
21.12
-0.7%
Rand - Euro
17.59
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.16
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.0%
Goud
1,814.56
-0.3%
Silwer
23.52
+2.1%
Palladium
1,906.50
+1.5%
Platinum
987.00
+1.1%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,282
-0.9%
Alle aandele
74,956
-0.9%
Hulpbronne 10
74,510
-0.3%
Industriële 25
94,294
-1.4%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos