Steinhoff betaal staat se ondersoek vir vervolging

akkreditasie
Markus Jooste, voormalige uitvoerende hoof van Steinhoff.
Markus Jooste, voormalige uitvoerende hoof van Steinhoff.

Steinhoff betaal nou vir ’n ondersoek waarvoor die staat gevra het om te help met ’n strafregtelike ondersoek wat gedoen moet word.

Dit is meer as twee jaar sedert Steinhoff se aandeelprys ineengestort het toe die maatskappy aangekondig het dat sy uitvoerende hoof, Markus Jooste, bedank het en sy jaarstate weens ’n ondersoek oor ongerymdhede met sy boeke nie uitgereik kan word nie.

Die ouditeursfirma PwC het sedert einde 2017 in opdrag van Steinhoff ’n forensiese ondersoek na sy boeke gedoen. Die maatskappy het in Maart verlede jaar ’n opsomming oor die verslag uitgereik.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.24
+0.1%
Rand - Pond
20.58
+0.1%
Rand - Euro
17.22
+0.4%
Rand - Aus dollar
10.91
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,848.85
+0.3%
Silwer
23.83
-0.7%
Palladium
2,205.16
+2.7%
Platinum
1,031.69
-0.2%
Brent-ruolie
86.27
-1.9%
Top-40
65,870
+0.3%
Alle aandele
72,315
+0.2%
Hulpbronne 10
72,883
+1.9%
Industriële 25
89,867
-1.2%
Finansiële 15
14,799
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos