Steinhoff kry verlof tot appèl oor likwidasie-aansoek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Steinhoff se kantore in Stellenbosch. Die beheermaatskappy is egter in Nederland geregistreer.
Steinhoff se kantore in Stellenbosch. Die beheermaatskappy is egter in Nederland geregistreer.

Steinhoff het verlof tot appèl van die hooggeregshof in Kaapstad gekry oor die vraag of ’n Suid-Afrikaanse hof jurisdiksie het om ’n buitelandse maatskappy te likwideer.

Regter Hayley Slingers het Donderdag dié aansoek om verlof tot appèl toegestaan en het bepaal dat die likwidasie-saak uitgestel word hangende uitsluitsel in die appèlaansoek by die appèlhof.

Nóg ’n aansoek om verlof tot appèl wat Slingers toegestaan het, was dat Steinhoff se finansiële krediteure daarteen mag appelleer dat sy hul aansoek van die hand gewys het om as partye tot die likwidasiesaak toe te tree.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.28
-2.0%
Rand - Pond
21.73
-2.2%
Rand - Euro
18.43
-3.0%
Rand - Aus dollar
11.58
-1.0%
Rand - Jen
0.14
-4.0%
Goud
1,792.60
+0.2%
Silwer
23.13
-2.0%
Palladium
1,751.50
-6.3%
Platinum
955.50
-4.5%
Brent-ruolie
82.22
-0.0%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos