Steinhoff stel eis teen Markus Jooste se pêl in

akkreditasie
Markus Jooste, voormalige uitvoerende hoof, het na bewering skriftelik instruksies gegee vir betalings van Steinhoff af aan Fihag sonder dat daar 'n werklike rede daarvoor bestaan het. Foto: Jaco Marais
Markus Jooste, voormalige uitvoerende hoof, het na bewering skriftelik instruksies gegee vir betalings van Steinhoff af aan Fihag sonder dat daar 'n werklike rede daarvoor bestaan het. Foto: Jaco Marais

In wat sover bekend die eerste uiteensetting in hofstukke is van Steinhoff van wat die beweerde bedrog in die groep behels, is ’n eis van meer as R1,6 miljard teen ’n sakevennoot van Markus Jooste, voormalige uitvoerende hoof, in die buiteland ingestel.

Die eis is deur twee Steinhoff-filiale teen Malcolm King en sy seun Nicholas en hul onderneming Formal Holdings Bpk. in die hooggeregshof in Londen gebring.

Steinhoff voer aan hulle is onregverdig verryk deur die beweerde bedrog wat by die groep plaasgevind het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 212/10
Ireland 176/4
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 212/10
Ireland 176/4
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.38
+0.2%
Rand - Pond
21.03
+0.0%
Rand - Euro
17.56
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,817.69
0.0%
Silwer
22.96
0.0%
Palladium
1,883.50
0.0%
Platinum
974.00
0.0%
Brent-ruolie
86.06
+1.9%
Top-40
68,448
-1.1%
Alle aandele
75,160
-1.0%
Hulpbronne 10
74,434
-1.5%
Industriële 25
94,294
-1.0%
Finansiële 15
15,565
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos