Deel

Steinhoff verkoop Pepkor-aandele teen afslag, verdien R4,9 mjd.

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Christo Wiese, wat Pepkor opgebou het tot ’n enorme sakeryk, het sy beherende belang verloor toe hy dit aan Steinhoff verkoop het twee jaar voordat die boekhouskandaal by Steinhoff einde 2017 aan die lig gekom het. Foto: Getty Images
Christo Wiese, wat Pepkor opgebou het tot ’n enorme sakeryk, het sy beherende belang verloor toe hy dit aan Steinhoff verkoop het twee jaar voordat die boekhouskandaal by Steinhoff einde 2017 aan die lig gekom het. Foto: Getty Images

Die vraag na Pepkor-aandele was so groot dat Steinhoff nóg aandele beskikbaar gestel het en R4,9 miljard met ’n versnelde boekbou ingesamel het.

Die aandele is teen ’n 5%-afslag van sy sluitingsprys teen R18,50 verkoop.

Die aankondiging dat die groot klomp aandele verkoop gaan word, is Woensdag ná die sluiting van die mark gedoen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
19.51
+0.6%
Rand - Pond
24.30
-0.0%
Rand - Euro
20.93
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.90
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
1,003.50
0.0%
Palladium
1,420.36
0.0%
Goud
1,948.15
0.0%
Silwer
23.63
0.0%
Brent-ruolie
76.13
+2.4%
Top-40
71,993
+1.9%
Alle aandele
77,126
+1.7%
Hulpbronne 10
70,299
+1.9%
Industriële 25
105,036
+2.0%
Finansiële 15
14,803
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos