Steinhoff verloor weer saak teen Markus Jooste

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Jayendra Naidoo (links), wat voorsitter van Pepkor was toe die maatskappy in 2017 as Steinhoff Afrian Retail (Star) op die JSE genoteer het. Saam met hom is Markus Jooste, voormalige uitvoerende hoof van Steinhoff, en Ben la Grange, wat toe as uitvoerende hoof van Star gedien het. La Grange was later Steinhoff se finansiële hoof.
Jayendra Naidoo (links), wat voorsitter van Pepkor was toe die maatskappy in 2017 as Steinhoff Afrian Retail (Star) op die JSE genoteer het. Saam met hom is Markus Jooste, voormalige uitvoerende hoof van Steinhoff, en Ben la Grange, wat toe as uitvoerende hoof van Star gedien het. La Grange was later Steinhoff se finansiële hoof.

Die Steinhoff-groep het vir die soveelste keer die wind van voor gekry in sy poging om Markus Jooste, voormalige uitvoerende hoof, as ’n derde party te voeg in die siviele eise wat teen die maatskappy ingestel is.

Regter Monde Samela het Vrydag in die hooggeregshof in Kaapstad Steinhoff se aansoek om ingevolge die hofreëls vir Jooste en Ben la Grange, voormalige finansiële hoof, as derde partye te voeg by twee hofsake teen die groep, met koste afgewys.

Die hofsake waarby Steinhoff hulle wou voeg, is deur die bemagtigingsgroep Lancaster 101 gebring om R4,8 miljard te eis vir die verlies wat hy weens die beweerde bedrog by die groep gely het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.36
-0.2%
Rand - Pond
20.56
+0.5%
Rand - Euro
17.12
+0.7%
Rand - Aus dollar
10.86
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,803.01
-0.9%
Silwer
22.89
-2.7%
Palladium
2,261.50
-3.2%
Platinum
1,020.00
-1.4%
Brent-ruolie
89.96
+2.0%
Top-40
66,848
-0.8%
Alle aandele
73,258
-0.7%
Hulpbronne 10
74,738
-0.7%
Industriële 25
90,362
-1.2%
Finansiële 15
14,977
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos