Steinhoff vra wéér uitstel van likwidasie-aansoek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Skermgreep van die webuitsending van die hooggeregshof-saak nadat die hof verdaag is.
’n Skermgreep van die webuitsending van die hooggeregshof-saak nadat die hof verdaag is.

Die verhoor oor die aansoek om die Nederlandse Steinhoff International Holdings (SIHNV) te laat likwideer, kon Dinsdag weer nie voortgaan nie omdat die maatskappy nog ’n aansoek gebring het om dit uit te stel.

SIHNV het Saterdag die aansoek gebring om die verhoor uit te stel. Die verhoor sou vandeesweek van Dinsdag tot Vrydag aangehoor word.

Die aansoek is deur SIHNV gebring hangende die finale bepaling van sy appèl teen ’n hofbevel van regter Hayley Slingers van 6 September waarin sy bevind het ’n Suid-Afrikaanse hof het jurisdiksie om te besluit oor die likwidasie van ’n maatskappy wat in die buiteland opgerig en geregistreer is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 105/3
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.86
+1.2%
Rand - Pond
21.13
+0.8%
Rand - Euro
17.99
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.26
+1.3%
Rand - Jen
0.14
+1.2%
Goud
1,781.06
-0.1%
Silwer
22.49
+0.8%
Palladium
1,745.00
-0.0%
Platinum
949.50
+1.4%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,580
-0.3%
Alle aandele
71,017
-0.3%
Hulpbronne 10
67,718
-0.2%
Industriële 25
93,524
-0.5%
Finansiële 15
13,907
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos