Suid-Afrikaners soek nou tweedehandse bakkies

akkreditasie
Die broers Dirk (links) en Faan van der Walt wat die suksesvolle aanlyn voertuighandelaar WeBuyCars begin het. Deur dié platform kan jy ’n gebruikte voertuig van enige handelsnaam en model van R30 000 tot R2 miljoen koop.
Die broers Dirk (links) en Faan van der Walt wat die suksesvolle aanlyn voertuighandelaar WeBuyCars begin het. Deur dié platform kan jy ’n gebruikte voertuig van enige handelsnaam en model van R30 000 tot R2 miljoen koop.

Voertuighandelaars sukkel om voor te bly met voorraad van tweedehandse bakkies en sportsnutsvoertuie en selfs duurder modelle verkoop ook soos soetkoek.

Dié mark beleef ’n blomtyd omdat meer kopers as gewoonlik skynbaar nou gebruikte voertuie bo nuwes verkies.

Handelaars self is verbaas om te sien dat verkope nie net herstel het ná die inperking nie, maar dat hulle nou meer tweedehandse motors verkoop as voor Covid-19.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 161/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos