Swart Vrydag troef 2020 se syfers nog voordat son sak

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Pick n Pay Hipermark in Brackenfell, Kaapstad, het sy deure om 07:00 oopgemaak vir Swart Vrydag, maar net ’n handvol mense het vroeg opgestaan vir die winskopies. Foto: Jaco Marais
Die Pick n Pay Hipermark in Brackenfell, Kaapstad, het sy deure om 07:00 oopgemaak vir Swart Vrydag, maar net ’n handvol mense het vroeg opgestaan vir die winskopies. Foto: Jaco Marais

Meer as die helfte van aanlyn winkels het reeds teen 12:00 op Swart Vrydag hul verkope van 2020 oortref.

Volgens die betalingsverwerkingsfirma Ozow is die groot wenners van die dag Takealot, Makro en TFG, wat onder meer Foschini, American Swiss en Totalsports besit.

Volgens Thomas Pays, uitvoerende hoof van Ozow, is op 25 November, vir baie mense betaaldag, die grootste oplewing in aanlyn transaksies gesien, maar Swart Vrydag was ook baie besiger as ’n gewone Vrydag. “Ons glo daar is steeds ’n sielkundige en sentimentele verbintenis met die jaarlikse koopvakansiedag self, al is dieselfde winskopies die hele week of maand beskikbaar.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.54
-1.0%
Rand - Pond
21.12
-0.7%
Rand - Euro
17.59
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.16
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.0%
Goud
1,814.56
-0.3%
Silwer
23.52
+2.1%
Palladium
1,906.50
+1.5%
Platinum
987.00
+1.1%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,282
-0.9%
Alle aandele
74,956
-0.9%
Hulpbronne 10
74,510
-0.3%
Industriële 25
94,294
-1.4%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos