Tolpad: Sanral minag hof, kla Outa

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Machado-tolplaza op die N4-tolpad tussen Pretoria en Maputo wat deur Trans Africa Concessions bedryf word. Foto: TRAC/FACEBOOK
Die Machado-tolplaza op die N4-tolpad tussen Pretoria en Maputo wat deur Trans Africa Concessions bedryf word. Foto: TRAC/FACEBOOK

Skhumbuzo Macozoma het in November gedink hy is klaar met Outa, maar Outa is nog nie klaar met hom nie.

Die Organisasie teen Belastingmisbruik (Outa) het die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) en sy voormalige hoof van minagting van die hof beskuldig omdat hulle nou nog nie inligting aan hom verskaf het waarvoor al in Junie 2020 gevra is nie.

Macozoma het in November as uitvoerende hoof van Sanral bedank, maar is in Outa se hofaansoek betrek omdat hy in sy hoedanigheid as Sanral se amptelike inligtingsbeampte aansoeke om inligting soos voorgeskryf deur die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting (Paia) moes verwerk.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 76/0
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
16.15
+0.1%
Rand - Pond
19.90
-0.7%
Rand - Euro
16.85
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.26
-0.6%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,822.54
+0.6%
Silwer
21.60
+2.3%
Palladium
2,025.00
+4.0%
Platinum
946.50
+0.2%
Brent-ruolie
111.22
+3.4%
Top-40
62,496
+0.8%
Alle aandele
69,212
+0.8%
Hulpbronne 10
71,854
+1.5%
Industriële 25
77,093
+0.1%
Finansiële 15
15,933
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos