Transnet slaan vure dood oor fopnuus oor hawens

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Durbanse hawe. Foto: Getty Images
Die Durbanse hawe. Foto: Getty Images

Transnet moes oornag figuurlike vure doodslaan oor vals gerugte dat die hawens van Durban en Richardsbaai Sondag aan die brand gesteek is.

Transnet het in ’n boodskap op Twitter gesê albei die hawens is oop vir sake, en dat mense nie fopnuus moet versprei nie.

Die geharwar volg wel op ’n berig van Reuters via Business Day dat Transnet Vrydagaand laat force majeure verklaar het by Richardsbaai weens ’n brand wat al Woensdag by die hawe uitgebreek het. Dit was die tweede brand binne ’n week wat die vervoerbandstelsel by die steenkooluitvoerhawe geraak en van die bedrywighede ontwrig het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 268/10
India A 245/9
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.80
+0.3%
Rand - Pond
20.93
+0.3%
Rand - Euro
17.84
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.27
+0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Goud
1,786.97
+0.2%
Silwer
22.42
-0.4%
Palladium
1,863.11
+0.5%
Platinum
965.00
+0.8%
Brent-ruolie
75.44
+3.2%
Top-40
66,316
-0.3%
Alle aandele
72,740
-0.3%
Hulpbronne 10
69,306
-1.2%
Industriële 25
96,203
+0.2%
Finansiële 15
14,216
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos