Truworths-aandeelprys styg ná hoogste wins nóg verwag word

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Truworths het einde Julie in ’n handelsoorsig gesê sy verkope in Suid-Afrika het met meer as 7% tot R14 miljard gestyg.
Truworths het einde Julie in ’n handelsoorsig gesê sy verkope in Suid-Afrika het met meer as 7% tot R14 miljard gestyg.

Die klerewinkelgroep Truworths se aandeelprys het Woensdag sterk gestyg nadat ’n winsaankondiging uitgereik is wat toon dat sy wins vir die pas afgelope boekjaar die hoogste tot nog toe gaan wees.

Sy handelsverklaring vir die boekjaar tot einde Junie toon dat die groep verwag sy wesensverdienste per aandeel vergeleke met die vorige boekjaar met tussen 38% tot 43% gaan styg.

Wesensverdienste gaan na verwagting tussen 720c en 745c per aandeel beloop. Dit is vergeleke met die vorige hoogste wesensverdienste per aandeel in 2016 van 667,6c per aandeel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
India (w) 102/0
Malaysia (w) 0
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
18.02
+0.3%
Rand - Pond
20.19
-0.1%
Rand - Euro
17.69
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.61
-0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,662.86
+0.1%
Silwer
19.31
+1.5%
Palladium
2,166.00
-0.0%
Platinum
866.50
+0.2%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,229
-0.3%
Alle aandele
63,618
-0.2%
Hulpbronne 10
60,183
-0.1%
Industriële 25
77,080
-0.4%
Finansiële 15
13,803
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos