Twakstorie oor hoe baie onwettige sigarette in SA is, sê navorser

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
British American Tobacco se uitsig van sy hoofkantoor in Londen. Die tabakreus het in die boekjaar tot einde Desember 637 miljard se sigarette verkoop. Dit is 1 miljard minder as die vorige boekjaar. In Suid-Afrika het die sigarette egter weer toegeneem vergeleke met die vorige jaar wat die verbod wat sedert April tot Augustus 2020 geheers het.
British American Tobacco se uitsig van sy hoofkantoor in Londen. Die tabakreus het in die boekjaar tot einde Desember 637 miljard se sigarette verkoop. Dit is 1 miljard minder as die vorige boekjaar. In Suid-Afrika het die sigarette egter weer toegeneem vergeleke met die vorige jaar wat die verbod wat sedert April tot Augustus 2020 geheers het.

Dit is ’n twakstorie wat British American Tobacco SA (Batsa) verkondig oor hoeveel onwettige sigarette in omloop is in Suid-Afrika, volgens ’n doktorale navorsingstudie van die Universiteit van Kaapstad.

Volgens die universiteit het Batsa in Augustus aangekondig 70% van alle sigarette wat die afgelope jaar in die land verkoop is, is onwettig.

Die PhD-kandidaat Nicole Vellios bevind in ’n studie Batsa se beraming van die onwettige sigarette in omloop is verkeerd.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.18
-0.5%
Rand - Pond
20.52
+1.0%
Rand - Euro
17.75
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.42
+1.1%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,741.66
-0.9%
Silwer
20.95
-2.4%
Palladium
1,843.00
-0.7%
Platinum
991.50
+0.8%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,994
+0.4%
Alle aandele
73,368
+0.3%
Hulpbronne 10
70,795
-0.9%
Industriële 25
88,376
+1.2%
Finansiële 15
16,389
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos