TymeBank kry in rekordtyd nog 1 m. kliënte, mik nou vir rykes

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die meeste bankrekeninge by TymeBank word by sy kiosks in winkels, soos hierdie een, geopen.
Die meeste bankrekeninge by TymeBank word by sy kiosks in winkels, soos hierdie een, geopen.

Die digitale bank TymeBank groei nou teen 140 000 kliënte per maand, volgens sy uitvoerende hoof, Tauriq Keraan.

TymeBank het nog in Maart gesê hy groei teen gemiddeld 110 000 kliënte per maand en wil in 2022 die kerf van 4 miljoen kliënte oorsteek.

Die bank het Donderdag in ’n verklaring gesê dié punt is nou reeds bereik met die nuutste 1 miljoen kliënte wat in ’n rekordtyd verkry is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 172/2
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
16.05
+0.6%
Rand - Pond
19.91
+0.0%
Rand - Euro
16.79
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.26
+0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,828.93
+0.3%
Silwer
21.66
+0.2%
Palladium
2,018.00
-0.5%
Platinum
947.50
+0.1%
Brent-ruolie
114.24
+2.6%
Top-40
63,092
+1.0%
Alle aandele
69,820
+0.9%
Hulpbronne 10
72,405
+0.8%
Industriële 25
78,012
+1.2%
Finansiële 15
16,027
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos