Vakbond frons oor SAB mense wil afdank

akkreditasie
AB InBev het in 2016 vir SABMiller oorgeneem. SAB is 'n filiaal van AB InBev. SAB besit al die bates in Suid-Afrika en die personeel in die land is in diens van die maatskappy. Foto: Facebook
AB InBev het in 2016 vir SABMiller oorgeneem. SAB is 'n filiaal van AB InBev. SAB besit al die bates in Suid-Afrika en die personeel in die land is in diens van die maatskappy. Foto: Facebook

Die vakbond Food and Allied Workers Union (Fawu) oorweeg dit om die bierreus AB InBev se planne teen te staan om personeel af te lê.

Fawu glo die afleggings is ’n oortreding van die voorwaardes wat die mededingingsowerhede vir AB InBev se oorname van SABMiller gestel het. AB InBev glo egter hy kom wel die voorwaardes van die oorname na.

Dié samesmelting wat in Oktober 2016 afgehandel is, het die grootste bierbrouery in die wêreld tot gevolg gehad. Die oorname was ook deurentyd onder die vergrootglas in die parlement en by die mededingingskommissie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Hong Kong 311/7
Bermuda 100/3
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 0
India 188/7
besig om te laai... Regstreeks
SuperSport United 0
Chippa United 1
besig om te laai... Regstreeks
West Ham United 0
Manchester City 1
Rand - Dollar
16.78
-1.0%
Rand - Pond
20.25
-0.0%
Rand - Euro
17.08
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,775.15
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
2,130.50
0.0%
Platinum
937.50
0.0%
Brent-ruolie
94.92
+0.8%
Top-40
63,114
+1.3%
Alle aandele
69,519
+1.2%
Hulpbronne 10
64,042
+2.5%
Industriële 25
84,928
+0.3%
Finansiële 15
15,675
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos