Vakbond vergader met Patel ‘om Clover te nasionaliseer’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ebrahim Patel, minister van handel, nywerheid en mededinging.
Ebrahim Patel, minister van handel, nywerheid en mededinging.

Die vakbond vir algemene nywerheidswerkers (Giwusa) het daarin geslaag om ’n amptelike vergadering met Ebrahim Patel, minister van handel, nywerheid en mededinging, te reël “om Clover vir Kersfees te nasionaliseer”.

Patel het om 10:00 Vrydag met Giwusa en die vakbond vir voedsel- en verwante werkers (Fawu) vergader om die omstrede versoek aan te hoor.

Sowat 5 000 werkers by Clover staak al byna vyf weke, sedert 22 November, te midde van ’n dispuut oor herstrukturering en lone.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 157/0
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
16.03
+0.8%
Rand - Pond
19.81
+0.5%
Rand - Euro
16.76
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.24
+0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,828.57
+0.3%
Silwer
21.67
+0.2%
Palladium
2,014.42
-0.7%
Platinum
948.59
+0.2%
Brent-ruolie
114.24
+2.6%
Top-40
62,496
0.0%
Alle aandele
69,212
0.0%
Hulpbronne 10
71,854
0.0%
Industriële 25
77,093
0.0%
Finansiële 15
15,933
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos