Verbruikers bestee meer by Outdoor Warehouse, minder by Sorbet

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Outdoor Warehouse trek voordeel uit die feit dat Suid-Afrikaners nou meer tyd in die buitelug wil bestee as voor die Covid-19-pandemie. Foto: Outdoor Warehoues
Outdoor Warehouse trek voordeel uit die feit dat Suid-Afrikaners nou meer tyd in die buitelug wil bestee as voor die Covid-19-pandemie. Foto: Outdoor Warehoues

Suid-Afrikaners geniet die buitelewe nou méér as voor die Covid-19-pandemie, te oordeel na verkope by Outdoor Warehouse.

’n Pedikuur of manikuur by ’n skoonheidsalon is egter nog nie so gewild soos voor die pandemie nie, wys die syfers van Sorbet.

Long4Life, die beleggingsbeheermaatskappy wat onder meer dié twee winkelgroepe besit, sê verkope by Outdoor Warehouse was in die ses maande tot einde Augustus 9% hoër as in dieselfde ses maande van 2019, dus voor die pandemie. Die groep skryf dit daaraan toe dat mense nou meer plaaslik reis en in die buitelewe uithang as voorheen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.85
+1.3%
Rand - Pond
21.10
+1.0%
Rand - Euro
17.92
+1.4%
Rand - Aus dollar
11.25
+1.3%
Rand - Jen
0.14
+1.5%
Goud
1,766.79
-0.9%
Silwer
22.38
+0.3%
Palladium
1,774.50
+1.7%
Platinum
937.87
+0.2%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos