Deel

Vergeet van ski hier – ons het nie krag nie!

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Gaste aan Afriski Mountain Resort sal nie vanjaar teen die berghange kan afski nie. Foto: Facebook
Gaste aan Afriski Mountain Resort sal nie vanjaar teen die berghange kan afski nie. Foto: Facebook

Beurtkrag is een van twee hoofredes waarom vakansiegangers aan ’n ski-oord in die Maluti­berge op die Lesotho-grens nie vanjaar teen die hange sal kan afski nie.

Dit is die eerste keer sedert 2009 dat Afriski Mountain Resort nie in die winter ’n ski-avontuur aan sy gaste sal bied nie.

Die oord kan steeds gaste ontvang, maar hul sneeumasjiene kan nie vir ure aaneen aan ’n kragopwekker gekoppel word nie. Mense kan steeds daar oorbly, in die restaurant eet, die ritslyn gebruik en staproetes geniet.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.32
-0.8%
Rand - Pond
22.49
-1.2%
Rand - Euro
19.76
-0.8%
Rand - Aus dollar
12.17
-0.6%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Platinum
975.89
+0.8%
Palladium
1,414.08
+0.9%
Goud
1,958.14
-1.0%
Silwer
23.01
-1.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,785
+0.9%
Alle aandele
75,284
+0.8%
Hulpbronne 10
64,924
+1.0%
Industriële 25
102,191
+0.6%
Finansiële 15
15,417
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos