Verkiesing kan sakesektor ontwrig

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
CMH se Nissan-handelaar in Midrand. Sy motorhandelaarsafdeling het die beste halfjaar tot nog toe behaal in die ses maande tot einde Augustus.
CMH se Nissan-handelaar in Midrand. Sy motorhandelaarsafdeling het die beste halfjaar tot nog toe behaal in die ses maande tot einde Augustus.

Die komende plaaslike verkiesings in November gaan ontwrigtend wees vir die sakesektor.

As die stryd tussen politieke faksies boonop gewelddadig raak, sal dit verbruikersvertroue verder knou, waarsku die motorhandelaarsgroep Combined Motor Holdings (CMH).

CMH het die afgelope halfjaar tot einde Augustus sy wins skerp verbeter vergeleke met ’n jaar gelede, maar wys daarop dat die plundery in Julie sy wesensverdienste na raming met 12% geknou het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 13/0
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 286/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.87
+1.1%
Rand - Pond
21.13
+0.8%
Rand - Euro
17.98
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.27
+1.2%
Rand - Jen
0.14
+1.3%
Goud
1,775.25
-0.4%
Silwer
22.36
+0.2%
Palladium
1,738.89
-0.4%
Platinum
944.50
+0.9%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,610
-0.3%
Alle aandele
71,061
-0.2%
Hulpbronne 10
67,482
-0.6%
Industriële 25
93,823
-0.2%
Finansiële 15
13,924
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos