Verlaat die skip! Hordes Mango-werknemers vat pakkette

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Sowat 80% van Mango se werknemers het ’n vrywillige skeidingspakket aanvaar.  Foto: Fin24
Sowat 80% van Mango se werknemers het ’n vrywillige skeidingspakket aanvaar. Foto: Fin24

Mango, die laekostefiliaal van die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL), het dalk die lagie suiker op sy skeidingspakkette te soet gemaak, soos blyk uit die bykans 80% van sy werknemers wat dit aanvaar het.

Sipho Sono, sakeredder van die lugdiens, het die aanbod onlangs verbeter in ’n poging om meer werknemers te kry om die maatskappy vrywillig te verlaat. Maar of hy beoog het dat 553 uit Mango se 708 werknemers die pad moet vat, is onseker.

Luidens die jongste verslag oor die sakereddingsproses wat aan belanghebbendes gestuur is, het Mango se maandelikse salarisrekening R27 miljoen beloop. Dit is nou 86% laer danksy almal wat skeidingspakkette aanvaar het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
+0.1%
Rand - Euro
17.13
+0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos