Versekeraars maak wins terwyl baie kliënte krepeer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Santam se hoofkantoor in Bellville, Kaapstad. Foto: Estate Living
Santam se hoofkantoor in Bellville, Kaapstad. Foto: Estate Living

Korttermynversekeraars sit letterlik op hope geld terwyl baie sakeondernemings spartel om kop bo water te hou omdat eise nie uitbetaal word nie.

“Korttermynversekeraars is nie die engele wat hulle voorgee om te wees nie. Inteendeel, hulle doen baie min om hul kliënte in veral die gasvryheid- en toerismebedryf se belange op die hart te dra,” sê Ryan Woolley, uitvoerende hoof van Insurance Claims Africa (ICA).

Sy skerp kritiek is Dinsdag gelug toe navorsing gedeel is wat wys die korttermynversekeringsbedryf het die afgelope jaar rekordwinste gemaak, die koronaviruspandemie ten spyt.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.25
+0.1%
Rand - Pond
20.59
+0.0%
Rand - Euro
17.22
+0.4%
Rand - Aus dollar
10.91
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,848.96
+0.3%
Silwer
23.86
-0.5%
Palladium
2,203.00
+2.6%
Platinum
1,032.50
-0.1%
Brent-ruolie
86.27
-1.9%
Top-40
65,870
+0.3%
Alle aandele
72,315
+0.2%
Hulpbronne 10
72,883
+1.9%
Industriële 25
89,867
-1.2%
Finansiële 15
14,799
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos