Duisende Volkswagen-, Porsche- en Audi-voertuie wat vir Amerikaanse kopers bestem was, is tans op ’n onbemande vragskip wat in die Atlantiese Oseaan brand.
Die bemanning van 22 is reeds gered toe die brand Woensdagmiddag uitgebreek het.
Die Volkswagen-groep in Duitsland vervaardig benewens die Volkswagen-handelsnaam ook voertuie vir Lamborghini, Porsche en Audi.