‘Vrot’ appels vir sap gebruik: Dié Liqui Fruit word herroep

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
LiquiFruit se liter-appelsappe is ook deur die besmetting met patulien geraak. Verbruikers moet na die strepieskodes op sappe kyk om vas te stel of hulle die produkte moet terugneem na die winkels waar dit gekoop is. Foto: Pepsi-Co SA
LiquiFruit se liter-appelsappe is ook deur die besmetting met patulien geraak. Verbruikers moet na die strepieskodes op sappe kyk om vas te stel of hulle die produkte moet terugneem na die winkels waar dit gekoop is. Foto: Pepsi-Co SA

PepsiCo moet van sy Liqui Fruit-appelsappe herroep ter wille van verbruikers se veiligheid.

Te veel van ’n natuurlike gifstof wat in swamme voorkom, is gevind in die appelkonsentraat waarvan suiwer appelsap gemaak word.

Die produkte wat onttrek word, sluit 250 ml-boksies in wat gewild is onder kinders en ouers wat dit in kosblikke pak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.31
+0.1%
Rand - Pond
20.86
+0.0%
Rand - Euro
17.38
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.08
-0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,839.94
-0.0%
Silwer
24.16
+0.0%
Palladium
1,999.00
-0.2%
Platinum
1,027.50
+0.1%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,513
0.0%
Alle aandele
76,176
0.0%
Hulpbronne 10
77,000
0.0%
Industriële 25
95,623
0.0%
Finansiële 15
15,206
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos