Wanneer kom vlak 0? Hier is beste en slegste scenario

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Opheffing van die staat van inperking blyk vir die eerste keer moontlik te wees namate meer en meer Suid-Afrikaners ingeënt word, en PwC dink dit kan reeds in April gebeur.  Foto: Gallo Images
’n Opheffing van die staat van inperking blyk vir die eerste keer moontlik te wees namate meer en meer Suid-Afrikaners ingeënt word, en PwC dink dit kan reeds in April gebeur. Foto: Gallo Images

PwC het drie scenario’s oor die staat van inperking vir die volgende jaar gemodelleer – en volgens die beste een is vlak 0 dalk April al ’n werklikheid.

PwC sê sy modelle neem die komende vierde vlaag van infeksies in ag wat reeds begin toeneem en die finansiëledienstemaatskappy se ekonome verwag dus strenger inperkings oor die feestyd.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.54
-1.0%
Rand - Pond
21.12
-0.7%
Rand - Euro
17.59
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.16
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.0%
Goud
1,814.56
-0.3%
Silwer
23.52
+2.1%
Palladium
1,906.50
+1.5%
Platinum
987.00
+1.1%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,282
-0.9%
Alle aandele
74,956
-0.9%
Hulpbronne 10
74,510
-0.3%
Industriële 25
94,294
-1.4%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos