Deel

Wes-Kaap sê nee vir staatsbeheerde skeepsfirma

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die 'Maersk Makutu', toe dit nog die 'Safmarine Makutu' was, nader die Kaapstadse hawe in dié argieffoto. Die houerskip is in 2007 gebou.   Foto: Verskaf
Die 'Maersk Makutu', toe dit nog die 'Safmarine Makutu' was, nader die Kaapstadse hawe in dié argieffoto. Die houerskip is in 2007 gebou. Foto: Verskaf

Die Wes-Kaapse regering steun nie die skep van nog ’n nuwe staatsonderneming in die vorm van ’n nasionale skeepsredery nie.

Dit is die reaksie van Mireille Wenger, Wes-Kaapse LUR vir finansies en ekonomiese geleenthede, op ’n konsepweergawe van ’n wetsontwerp oor Suid-Afrikaanse verskeping. Die wetsontwerp het ten doel om ’n staatsbeheerde skeepsredery op die been te bring om handel te bevorder.

Safmarine was jare lank ’n Suid-Afrikaanse skeepsredery, maar sedert die Deense skeepsredery Maersk in 1999 vir Safmarine oorgeneem het, het Suid-Afrika nie meer ’n nasionale skeepsredery nie, sê die departement van vervoer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.28
-0.6%
Rand - Pond
22.47
-1.1%
Rand - Euro
19.72
-0.6%
Rand - Aus dollar
12.16
-0.5%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Platinum
973.88
+0.6%
Palladium
1,403.84
+0.2%
Goud
1,947.81
-1.6%
Silwer
22.96
-1.2%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,906
+1.1%
Alle aandele
75,402
+1.0%
Hulpbronne 10
64,937
+1.0%
Industriële 25
102,363
+0.7%
Finansiële 15
15,466
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos