Wie gaan OBK se nuwe voorsitter word? Dis nog ’n groot geheim

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Regter Lex Mpati, wat die kommissie van ondersoek na die Openbare Beleggingskorporasie se problematiese beleggingsbesluite gelei het. Foto: Elvira Wood
Regter Lex Mpati, wat die kommissie van ondersoek na die Openbare Beleggingskorporasie se problematiese beleggingsbesluite gelei het. Foto: Elvira Wood

Gaan dr. David Masondo, adjunkminister van finansies, vanaf 1 November die nuwe voorsitter van die direksie van die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) wees?

Nie eens die huidige tussentydse direksie of die uitvoerende hoof van die OBK, Abel Sithole, weet nie.

As streng gehou word by die Wysigingswet oor die OBK wat pres. Cyril Ramaphosa in Februarie bekragtig het, sal dit wel Masondo wees. Indien nie hy nie, sal dit Phumulo Masualle, adjunkminister van openbare ondernemings, dr. Pamela Nkabane, adjunkminister van minerale bronne en energie, Sidumo Dlamini, adjunkminister van kleinsakeontwikkeling, Boitumelo Moloi, adjunkminister van arbeid, of Nomalungelo Gina of Fikile Majola, albei adjunkministers van handel, nywerheid en mededinging, wees.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 268/10 & 196/1
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Australia 0
England 147/10
besig om te laai... Regstreeks
Stellenbosch FC 0
SuperSport United 0
besig om te laai... Regstreeks
Sekhukhune United FC 0
Marumo Gallants FC 1
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.71
+0.9%
Rand - Pond
20.78
+1.0%
Rand - Euro
17.81
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.25
+0.3%
Rand - Jen
0.14
+1.1%
Goud
1,782.08
-0.1%
Silwer
22.39
-0.5%
Palladium
1,864.50
+0.6%
Platinum
961.00
+0.4%
Brent-ruolie
75.44
+3.2%
Top-40
65,993
-0.8%
Alle aandele
72,404
-0.7%
Hulpbronne 10
68,624
-2.1%
Industriële 25
95,800
-0.2%
Finansiële 15
14,289
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos